J.P. Strydom - Prostetic leg (Good Morning Angels)

JP my seun, is 16 jaar oud en het in sy kort lewetjie baie hartseer en trauma deurgegaan. Hy is so ‚??n besonderse seun en het so ‚??n sterk persoonlikheid dat hy boonop na als noog so positief kan wees.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand View Video
 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 

Initial Request

Goeie dag Laura en die Angels,



JP my seun, is 16 jaar oud en het in sy kort lewetjie baie hartseer en trauma deurgegaan. Hy is so ‚??n besonderse seun en het so ‚??n sterk persoonlikheid dat hy boonop na als noog so positief kan wees.



Hy is gebore op die 20 ste February 1995. Die huwelik waarin hy gebore was, was baie stormagtig. Hy was toe die meeste van die tyd by sy oupa wat eintlik vir hom soos ‚??n Pa was. Op die ouderdom van 6 jaar het hy sy oupa verloor aan kanker en dit was so ‚??n groot skok vir hom. Vir hom om dit te verwerk het hy met sy oupa gepraat deur in die aand op die gras te le en met die blinkste ster te praat. Toe het my lewe as moeder ook maar uitmekaar geval en het ek baie met JP rondgetrek. Ek as sy Ma het ook maar nie vir hom ‚??n goeie voorbeeld gestel nie. Ek het ‚??n drank probleem ontwikkel en toe moes my seun ander blyplek kry. Hy is toe na vriende van die familie en het toe daar in Richardsbaai gaan bly waar hulle hom die dinge geoffer het wat ek nooit kon nie. Hy kon in daardie stadium ook nie by sy vader woon nie. Bo dit alles het hy goed gevaar op skool en bo dit alles het hy uitgeblink in sy Rugby. Ek dink dit was maar sy Rugby wat hom staande gehou het.



Op Maandag die 6de Junie 2011 is al sy drome verongeluk deurdat ‚??n man hom raakgery het op sy motorfiets. Sy eerste woorde aan my was: "Nou kan hy nie weer rugby speel nie". Dinsdag oggend 2 uur is sy been geamputeer en Woensdag toe loop hy al weer op sy kurkke. Hy was Donderdag ontslaan en is so positief dat hy weer wil rugby speel. Hy s√™ hy gaan ook die eerste Springbok speler wees wat gaan rugby speel in sy kondisie.



Hy hou my positief en verdien regtig net die beste.



'n Moeder kan net soveel dinge regmaak of probeer regmaak, maar ek het regtig nie geweet hoe om dié ding vir hom reg te maak nie.



Baie dankie Jacaranda.



Groete,

Anneke van der Schyff

Topic Progress


Posted on 2011-08-17 11:12:29

This morning, Morn√© will meet 16-year old JP Strydom from Rustenburg. On the Monday 6 June, this first team Flanker's future dreams of playing professional rugby were dashed. He was driving out of his dad's yard with his new motorcycle for the first time and was moments late struck by another vehicle. In the early hours of Tuesday morning, JP's right leg was amputated under the knee. His mom, Anneke says his first words to her were that he wouldn't be able to play rugby anymore. However, his fighting spirit and positive attitude, which made him invaluable to the Ho√ęrskool Wagpos First Team, was stronger than ever. On Wednesday he was moving around the hospital on crutches and on Thursday he was released from hospital, with the strongest of intentions to play rugby again .... JP is currently on the State Patients' list for a prosthetic leg ... it could be two years before he gets one.
 
 
 
Comments

ANNEKE said on 2011-07-04 20:00:03

To Jacaranda, Morne Steyn, Volvo and Ben Badenhorst and his team, I hereby would like to thank you all for all you have done so far for my son JP Strydom. I have lost my trust in mankind for a brief moment and you guys made me realise that there is still ANGELS among mankind. To JP you all are now his Guardian Angels. May God bless you all. I know for a fack that JP will one day PAY IT FORWARD with his talents. Thanks again from a loving Mother. Anneke

Sandy Zehmke said on 2011-07-07 10:16:09

How selfish we are..... and it takes JP to make me realize just how quickly one's life can change... God Bless you JP and your mother, may you find each other and never let go... lots of hugs and endless love and prayers I send to you.

ANNEKE said on 2011-07-13 09:07:38

Hi Sandy Zehmke, Thank you very much for your wishes for JP and myself. Jp is doing a lot better. He sends hugs and kisses to all. Thanx for all your prayers. Anneke

ANNEKE said on 2011-07-19 14:34:06

Jp will be going for another operation on Friday the 22nd of July 2011. Please pray with us... Thanks

Vanessa said on 2011-08-09 13:54:37

You are in our prayers wondering how did the operation go on 22 July 2011?

ANNEKE said on 2011-08-19 12:03:09

Jp's Operation was a huge success. Within the next two weeks Jp will receive his prosteses. Jp inrolled into a charity fundraising bicycle ride competition on the 1st of September 2011. Herewith I would like to thank all again for making this possible. Thank you for all your prayers. Will keep you informed about the results of the fundraiser competition. You go JP!!! Mamma will be waiting at the finish line.

Florence said on 2012-02-02 08:02:40

Goeie dag Mnr Badenhorst, Meintjes & Neethling Ortho Inc wil graag weet wanneer word die "spinathon" waaraan JP deelgeneem het uit gesaai.

ANNEKE said on 2012-08-02 20:00:31

Jp Strydom het weer R28000,00 nodig vir verstellings aan sy prostese. Kan iemand dalk help met 'n donasie. Sy eie been krimp met die herstle en nou is die prostese te groot. Dit veroorsaak baie pyn en ongemak. ASSEBLIEF.

semorne joseph said on 2013-08-23 10:35:01

Goeie dag ek is semorne joseph woon in n klein visserdorpie met die naam Doringbaai naby vredendal gelee in die weskaap ek het 2012 my matriek geslaag en wil graag my abulans praktisyn kursus voltooi maar as gevolg van my finansies kon ek ni ek ht my level 1 en 3 geslaag maar benodig geld vi die BAA en die koste beloop R8500 uitsluitend verblyf en vervoer ek hoop tenvolle u kon aan my hulp verleen baie dankie semorne joseph u is meer as welkom om my te kontak by die vlg nr 027 2151012 / cell nr 073 189 5382

help om BAA kurses te voltooi

Anneke van der Schyff said on 2014-03-28 06:48:42

Jp speel Saterdag in Potch sy eerste rugby wegstryd 2 jaar en 10 maande na die ongeluk. Weereens dankie aan Good Morning Angels, Morne Steyn, Volvo, Hendrik Meintjies en die Valke Rugby Club. Julle het dit moontlik gemaak.

Anneke van der Schyff said on 2014-12-05 09:35:42

Jp Strydom was awarded the Best Social Cup player of the year 2014. Congratulations Jp. Mamma is very proud of you.

 
Vat My Hand Example
Vat My Hand Example
 
 
 
Vat My Hand Sponsors
Vat My Hand Close Button

I need help

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to be helped?
 
 
Vat My Hand Close Button

Send the VatMyHand Producers an Enquiry

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for your enquiry!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
Please type your enquiry below
 
 
Vat My Hand Close Button

Add a Comment

Please complete the form with your desired comment, thank you for your comment!
 
 
Your Name
Your email address
Suggest a URL should you wish
Your comment
 
 
Vat My Hand Close Button

I want to help: J.P. Strydom - Prostetic leg (Good Morning Angels)

Please complete the form with as much detail as possible, thank you for making a difference!
 
 
Your Name
Your email address
Your contact number
How would you like to help?
 
 
Vat My Hand Close Button

Login

 
Username:
Password:
 
 
     Register
Vat My Hand Close Button

Register New User

 
Name:
Email:
Username:
Password:
Repeat Password:
 
 
 
Vat My Hand Close Button

Submission Successful

 
 
Thank you for your submission, it has been sent successfully!
Vat My Hand Close Button

Invalid Submission

 
 
You have entered in invalid information, please close this window to try again. Thank you.
Vat My Hand Close Button

Invalid Security Code

 
 
The security code you have entered does not match the one provided. Please close this box and try again.
Vat My Hand Close Button

Upload Report

 
 
 
 
 
 
...... uploading ......